Modulekode | KIT 311 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Oriëntering in die gebruik van elektroniese tegnologieë en hulpmiddels in die konstruksiebedryf. Oortuigende groepkommunikasie. Effektiewe kommunikasie in organisasies: Die kommunikasieproses, formele vergaderings, die onderhoud, beplanning en strukturering van boodskappe, interkulturele kommunikasie. |
Modulekrediete | 9.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Slegs finalejaar |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Konstruksie-ekonomie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App